Anjum
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Anjum (Wes-Fries: Eanjum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Wes-Fries: Fryslân). Die dorp lê 12 km noordoos van Dokkum, 2 km wes van Oostmahorn, en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1065 inwoners (2014).
Anjum Eanjum | |
---|---|
Dorp | |
Anjum in 2005 | |
Ligging van Anjum in Friesland | |
Koördinate: 53°22′30″N 6°07′37″O / 53.375°N 6.127°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Hoogte | 2 m (7 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 065 |
Poskode | 9133 |
Webwerf | http://www.anjumweb.nl/ |
Bevolking
wysig1954 | 1959 | 1964 | 1969 | 1974 | 1999 | 2002 | 2003 | 2004 | 2014 |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1571 | 1445 | 1408 | 1357 | 1224 | 1167 | 1145 | 1150 | 1155 | 1065 |
Foto's
wysig-
Kerk van Anjum uit die 12de eeu (2005)
-
Die meule De Eendracht (2007)
-
Oorlogsmonument (2008)
Verenigings
wysig- De Kolkensjongers – sangkoor
- Halleluja – fanfare
- Sokkervereniging Anjum (VV Anjum) – sokker
Bekende boorlinge
wysig- Sibe van Aangium, pseudoniem van Ds. Hendrik Steen (1895–1953), jeugboekskrywer
Naburige stede en dorpe
wysigModdergat | ||
Morra | Esonstad | |
Metslawier | Engwierum | Ezumanzijl |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anjum.