Anna Elizabeth Pohl
Suid-Afrikaanse operasangeres
- Nota: Moet nie verwar word met Anna Neethling-Pohl (aktrise) nie.
Anna Elizabeth Pohl (3 Junie 1914 - 3 Januarie 1991) was 'n Suid-Afrikaanse operasangeres en sangdosent.
Sy is te Cullinan in die destydse Transvaal Provinsie, Suid-Afrika gebore, en sterf te Pretoria op 76-jarige ouderdom.
Eksterne skakels
wysig- The Beaumont Project Van Ryneveld en Weakley Familieboom
- pohlgenealogy.com[dooie skakel]