Anneli van Rooyen

Anneli van Rooyen is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is in 1979 as die algehele wenner van die ATKV se Crescendo aangewys. Van haar treffers sluit in: Sewe sakke sout, Neem my op vlerke, Seemeeu!, Ek lewe en Seënbede.

Anneli van Rooyen
Gebore25 Februarie
Pretoria
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteStem
Jare aktief1979 – nou

Van Rooyen ly aan trigeminale neuralgie, 'n toestand wat tot ernstige pyn aan die regterkant van haar gesig lei. Sy het al verskeie breinoperasies ondergaan om die toestand te behandel.[1]

DiskografieWysig

  • Neem My Saam, 1980
  • Ken Jy My?, 1982
  • Kleinverlang, 1983
  • Ek Wil Jou Ken, 1984
  • Ek Lewe, 1986
  • Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny, 1988
  • Soos Ou Vriende, 1988
  • Voel Die Lewe, 1989
  • Ek Glo, 1990
  • Daar´s Musiek, 1992
  • Meer En Meer, 1996
  • Treffers Op Versoek, 1998
  • Halleluja, 2002
  • Seënbede, 2003
  • Weerklink Halleluja, 2003
  • Nogtans sal ek sing, 2015

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig