Anthony Gonzalez (akteur)

Anthony Gonzalez (gebore 23 September 2004) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Coco (2017) en The Gospel Truth (2018), en in die televisiereekse The Bridge (2013) en The Last Ship (2014).

Anthony Gonzalez
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2017: Coco
  • 2018: The Gospel Truth
  • 2018: Icebox
  • 2019: Grand-Daddy Day Care

TelevisiereekseWysig

  • 1947: KTLA 5 News at 6
  • 2007: Maximo TV Red Carpet Arrivals
  • 2013: The Bridge
  • 2014: The Last Ship

TelevisierolprenteWysig

  • 2018: 2018 Young Entertainer Awards Arrivals Special

Video'sWysig

  • 2013: Como mi hermano

Eksterne skakelsWysig