Gryskapokvoël
(Aangestuur vanaf Anthoscopus caroli)
Die Gryskapokvoël (Anthoscopus caroli) is 'n klein voëltjie wat in Suidelike Afrika voorkom. Hierdie is van die kleinste voëltjies in Afrika en is slegs 8 tot 9 sentimeters (3,1 tot 3,5 dm) lank en weeg ongeveer 6,5 gram (0,23 oz).[2][3]
Gryskapokvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. caroli
|
Binomiale naam | |
Anthoscopus caroli (Sharpe, 1871)
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anthoscopus caroli". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ [1]
- ↑ Field Guide to the Birds of East Africa: Kenya, Tanzania, Uganda, Rwanda, Burundi by Stevenson & Fanshawe. Elsevier Science (2001), ISBN 978-0856610790