Teenretrovirale middel
(Aangestuur vanaf Antiretrovirale middel)
'n Teenretrovirale middel is enige medikasie wat gebruik word om die retrovirus MIV wat vigs veroorsaak te bestry.
Vaste-dosis kombinasies
wysigDit is 'n mengsel van verskeie teenretrovirale middels saamgevoeg in 'n enkele tablet, om as 'n een-per-dag-dosis geneem te word.
Handelsnaam | Geneesmiddelnaam | Goedgekeur deur FDA in VSA | Maatskappy |
---|---|---|---|
"Combivir" | Sidovudien + lamivudien | 26 September 1997 | GlaxoSmithKline |
"Trizivir" | Abakavir + sidovudien + lamivudien | 15 November 2000 | GlaxoSmithKline |
"Aluvia" tablette "Kaletra" orale oplossing |
Lopinavir/ritonavir | 15 September 2000 | Abbott Laboratories |
"Epzicom" (in VSA) "Kivexa" (in Europa) |
Abakavir + lamivudien | 2 Augustus 2004 | GlaxoSmithKline |
"Truvada" | Tenofovir/emtrisitabien | 2 Augustus 2004 | Gilead Sciences |
"Atripla" "Odimune" |
Efavirens/emtrisitabien/tenofovir | 12 Julie 2006 | Gilead Sciences/Bristol-Myers Squibb Cipla |
"Complera" | Rilpivirien + tenofovir/emtrisitabien | 10 Augustus 2011 | Gilead Sciences en Tibotec (Johnson & Johnson) |
"Stribild" | Elvitegravir + cobicistat + tenofovir/emtrisitabien | 27 Augustus 2012 | Gilead Sciences |
"Trivicay"[1][2] | Tenofovir, lamivudien en dolutegravir | 12 Augustus 2013 | GlaxoSmithKline |
In Augustus 2012 is die verkose eerste-linie terapie in die VSA:
- Tenofovir/emtrisitabien ('n kombinasie van twee NRTIs) en efavirens ('n NNRTI).
- Tenofovir/emtrisitabien en raltegravir
- Tenofovir/emtrisitabien, ritonavir, en darunavir (die laaste twee is protease-ensiemremmers)
- Tenofovir/emtrisitabien, ritonavir, en atazanavir (die laaste twee is protease-ensiemremmers).
In Augustus 2019 is die verkose eerste- en tweedelinie terapie in die VSA en Suid-Afrika:
- Tenofovir, lamivudien en dolutegravir.[3] Lg. vervang efavirens in die trippelkombinasieterapie.
Verwysings
wysig- ↑ FDA approves new drug to treat HIV infection https://www.fda.gov/NewsEvents/Newsroom/PressAnnouncements/ucm364744.htm Geargiveer 18 Januarie 2017 op Wayback Machine 12 Augustus 2013
- ↑ U.S. FDA approves GlaxoSmithKline's HIV drug Tivicay https://www.reuters.com/article/2013/08/12/us-glaxosmithkline-hivdrug-idUSBRE97B0WU20130812 Geargiveer 24 September 2015 op Wayback Machine 12 Augustus 2013
- ↑ "WHO recommends dolutegravir as preferred HIV treatment option in all populations". www.who.int (in Engels). 22 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Mei 2020. Besoek op 13 Februarie 2020.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Antiretroviral drugs. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |