Ruddse kleinjantjie

(Aangestuur vanaf Apalis ruddi)

Die Ruddse kleinjantjie (Apalis ruddi) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in laagliggende doringveld en sandwoudruigtes op die ooskus kusvlakte. Die voël is 13 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rudd's Apalis.

Ruddse kleinjantjie
Mkhuze Wildreservaat, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. ruddi
Binomiale naam
Apalis ruddi
C. H. B. Grant, 1908

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Apalis ruddi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)