Apollodorus van Cumae
Griekse grammatikus
Apollodorus (Grieks: Ἀπολλόδωρος) was 'n Griekse grammatikus uit Cumae. Hy was klaarblyklik die eerste persoon aan wie die titel "grammatikus" en "kritikus" verleen is.[1] Volgens Plinius[2] was sy faam so groot dat hy vereer is deur die Griekse Amfiktionie.
Verwysings
wysig- ↑ Clemens van Alexandrië, Stromata i. p. 309
- ↑ Plinius die ouere, Natuurlike Geskiedenis 7.37