Flag Boshielodam
dam in Limpopo, Suid-Afrika
(Aangestuur vanaf Arabiedam)
Flag Boshielodam (voorheen die Arabiedam) is 'n dam in die Olifantsrivier, naby Marble Hall, Limpopo in Suid-Afrika. Dit is in 1987 gebou, hoofsaaklik vir die besproeiing van gewasse. Die dam is 1 225 meter lank en kan 185 100 000 m³ water opgaar. Die damwal is 36 meter hoog.[1]
Flag Boshielodam | |
---|---|
Uit die ruimte gesien, 2012
| |
Amptelike naam | Flag Boshielodam |
Ligging | Limpopo |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 24°47′0″S 29°25′40″O / 24.78333°S 29.42778°O |
Dam in | Olifantsrivier |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1987 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Gravitasiedam |
Hoogte van wal | 36 m |
Lengte van wal | 1225 m |
Bakmaat | 185 100 000 m³ |
Reservoir | Flag Boshielodam-reservoir |
Damoppervlak | 1288 ha |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Oorsaak van dam-visvrekte dalk te veel reën, Beeld, 22 Januarie 2008
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |