Arctotis hirsuta
plantspesie
Arctotis hirsuta is een van die blomplante wat in Afrikaans gousblom genoem word. Dit word ook grysblaargousblom genoem.[2] Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die provinsie Noord-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is die spesie as veilig (LC) gelys.[1]
Arctotis hirsuta | |
---|---|
A. hisuta in die Karoo | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. hirsuta
|
Binomiale naam | |
Arctotis hirsuta (Harv.) Beauverd, (1915)
| |
SinoniemeSANBI [1] | |
|
Dit is 'n eenjarige plant wat tot 450 mm hoogte kan bereik. Dit is enigsins vlesig en het 'n vertakte stam. Die blare is 'n bietjie harig, wat die naam hirsuta verklaar. Hulle word to 200 mm lank. Die blomme is oranje, geel of roomkleurig en die blomhofies word ongeveer 40 mm in deursnee.[3]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020.
- ↑ "plantinstock" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020.
- ↑ "PlanZAfrica" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.