Maak hoofkeuseskerm oop

Arden Rose (gebore 3 Mei 1995) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Guidance (2015), Mr. Student Body President (2016), en Let's Learn Japanese (2017).

Arden Rose
Geboortenaam Arden Rose Ricks
Geboorte 3 Mei 1995 (1995-05-03) (24 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

TelevisiereekseWysig

  • 2014: Shipping Julia
  • 2015: Guidance
  • 2016: Mr. Student Body President
  • 2017: Let's Learn Japanese

Eksterne skakelsWysig