Ariarathes X
Ariarathes X Eusebes Filadelphos (Grieks: Ἀριαράθης Εὐσεϐής Φιλάδελφος) was van omstreeks 42 v.C tot 36 v.C koning van Kappadosië. Hy het aan die bewind gekom nadat sy broer, Ariobarzanes III, vermoor is. Hy het nie lank regeer nie voordat Marcus Antonius hom laat teregstel het. Hy is vervang deur Sisines, wat koning Archelaos geword het.
Ariarathes X Eusebes Filadelphos | |
---|---|
Koning van Kappadosië | |
Tydperk | 42 – 36 v.C. |
Grieks | Ἀριαράθης Εὐσεϐής Φιλάδελφος |
Voorganger | Ariobarzanes III |
Opvolger | Archelaos |
Vader | Ariobarzanes II |
Moeder | Athenais |
Vrou | onbekend |
Kinders | onbekend |
Geloof | Griekse mitologie |
Bronne
wysig- Hornblower, Simon; Spawforth, Antony (1996). The Oxford Classical Dictionary. Oxford University Press.
- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia