Arim
Arim (Russies: Арым) is 'n klein dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Sadowoje Plaaslike Munisipaliteit wat ook die rajon se setel, Sadowoje, insluit. Dit lê 159 kilometer noord van die republiek se hoofstad, Elista.
Arim Арым | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°43′50″N 44°26′43″O / 47.73056°N 44.44528°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Sarpa |
Bevolking | |
• Totaal | 41 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359410 |
Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord vir "noordelik".[1]
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Arim 34 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 25 | 73,5% |
Russe | 9 | 26,5% |
Totaal | 34 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 11 Augustus 2023.