Maak hoofkeuseskerm oop

Die Arktiese sterretjie (Sterna paradisaea) - ook bekend as die Arktiese seeswael - is 'n algemene deurtogtrekvoël en somerbesoeker aan kus en oseaanwaters. Klein getalle oorwinter. Die voël is 33 – 35 cm lank, 80 - 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 – 85 cm. In Engels staan die voël bekend as die Arctic Tern.

Arktiese sterretjie
Arctic terns.jpg
Twee arktiese sterretjies
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. paradisaea
Binomiale naam
Sterna paradisaea
Sterna paradisaea distribution and migration map.png
Broeigebied (rooi), oorwintering (blou) en trekroetes (groen)
Sinonieme

Sterna portlandica, Sterna pikei

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Sterna paradisaea". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 
  2. Birdlife International. "Arctic Tern — BirdLife Species Factsheet". Besoek op 17 August 2006. 

Eksterne skakelWysig