Arp 81, ook bekend as VV 247, is twee interaktiewe sterrestelsels in die sterrebeeld Draak. Dit is sowat 300 miljoen ligjare van die Aarde af en bestaan uit NGC 6621 en NGC 6622. Die stelsels is in Junie 1885 ontdek.
Arp 81
|
|
Die interaktiewe sterrestelsels NGC 6621 en NGC 6622, ook bekend as Arp 81.
|
Soort stelsel |
Interaktiewe sterrestelsels
|
Sterrebeeld |
Draak
|
Waarnemingsdata (Epog J2000)
|
Regte klimming |
18h 13m
|
Deklinasie |
+68° 22′
|
Besonderhede
|
Afstand (ligjaar) |
Sowat 300 miljoen
|
Rooiverskuiwing |
Sowat 0,02
|
Ander name |
VV 247, UGC 11175, KPG 534, Kaz 194, VII Zw 778, CGCG 322-36, IRAS 18131+6820, NGC 6621/6622, PGC 61582, MCG +11-22-31/+11-22-30
|
Lugkoördinate
|
18h 13m 00s, +68° 22′ 00″
|
|