Draakplant
(Aangestuur vanaf Artemisia dracunculus)
Die draakplant (Artemisia dracunculus, Engels:Tarragon) is 'n meerjarige kruiespesie in die familie Asteraceae. Dit groei wild en wydverspreid oor meeste van Europa, Asië en Noord-Amerika, maar word ook verbou vir kulinêre en medisinale gebruike in vele lande.[3][4][5][6]
Draakplant Artemisia dracunculus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Artemisia
|
Spesie: | A. dracunculus
|
Binomiale naam | |
Artemisia dracunculus | |
Sinonieme[2] | |
Lys
|
Verwysings
wysig- ↑ Artemisia dracunculus is beskryf in Linnaeus se Species Plantarum 2:849. 1753. "Taxon: Artemisia dracunculus L." GRIN Taxonomy for Plants. GRIN. 17 Augustus 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 November 2004. Besoek op 6 Julie 2016.
- ↑ "The Plant List Artemisia dracunculus L." Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 6 Julie 2016.
- ↑ Flora of North America Vol. 19, 20 en 21 p.508 Wild tarragon, Artemisia dracunculus Linnaeus, Sp. Pl. 2: 849. 1753.
- ↑ Flora of China Vol. 20-21 p.722 龙蒿 long hao Artemisia dracunculus Linnaeus, Sp. Pl. 2: 849. 1753.
- ↑ Flora of Pakistan
- ↑ Altervista Flora Italiana, Assenzio dragoncello, Artemisia dracunculus L.