Asante Kotoko FC is 'n Ghanese sokkerspan in Kumasi, wat in die Ghana Premier League speel. Die Ystervarks (hulle bynaam) is die gewildste span in Ghana en het reeds baie trofee gewen, soos twee keer die CAF Champions League en 21 keer die kampioenskap van Ghana. Volgens die International Federation of Football History and Statistics is Asante die beste sokkerspan in Afrika in die 20ste eeu.
Asante Kotoko
|
|
Volle naam
|
Kumasi Asante Kotoko Football Club
|
Stigting
|
1935
|
Tuisveld
|
Baba Yara Stadion, Kumasi
|
Kapasiteit
|
40 000
|
Voorsitter
|
K. Sarpong
|
Afrigter
|
Maxwell Konadu
|
Liga
|
Premier League
|
|
- 1959, 1963/64, 1964/65, 1967, 1968, 1969, 1972, 1975, 1980, 1981, 1982, 1983, 1986, 1987, 1988/89, 1990/91, 1991/92, 1992/93, 2003,2005, 2007/08
- 1958, 1960, 1976, 1978, 1984, 1989/90, 1997/98, 2001
- 1970, 1983
- (naaswenner (5): 1967, 1971, 1973, 1982, 1993)
- Afrikaanse Bekerwenner-beker
- (naaswenner (1): 2002)
- (naaswenner (1): 2004)
Bekende sokkerspelers
wysig