1935
jaar
1935 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1930 | 1931 | 1932 | 1933 | 1934 | ◄ 1935 ► | 1936 | 1937 | 1938 | 1939 | 1940 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1935 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Koning Gustav V van Swede | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1935 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 35ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 22 Maart – Die eerste gereelde televisie-program word in die Duitse hoofstad Berlyn uitgesaai.
- 1 April – Eugenio Pacelli (later Pous Pius XII) word Camerlengo.
- 7 Julie – Albino Luciani (later Pous Johannes Paulus I) word priester.
- 28 Julie – Nooiensvlug van die Boeing B-17 Flying Fortress bomwerper.
- 3 November – George II van Griekeland kry sy troon terug.
- 5 November – Parker Brothers stel die bordspel Monopoly vry.
Geboortes
wysig- 8 Januarie – Elvis Presley, Amerikaanse sanger en ruk-en-rol-koning († 1977).
- 21 Januarie – Raye Montague, Amerikaanse vlootingenieur († 2018).
- 5 Februarie – Jannie Geldenhuys, Suid-Afrikaanse Weermaghoof († 2018).
- 16 Februarie – Leonore Veenemans, Suid-Afrikaanse sopraan († 1973).
- 13 Maart – Chris Stals, voormalige Goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank.
- 21 Maart – Erich Kunzel, Amerikaanse dirigent († 2009).
- 4 April – Kenneth Mars, Amerikaanse akteur († 2011).
- 9 April – Avery Schreiber, Amerikaanse akteur († 2002).
- 13 April – Lyle Waggoner, Amerikaanse akteur.
- 19 April – Dudley Moore, Britse akteur, musikant, komediant en komponis († 2002).
- 21 April – Charles Grodin, Amerikaanse akteur († 2021).
- 22 April – Mac Maharaj, Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en politikus van Indiese oorsprong.
- 22 April – Jerry Fodor, Amerikaanse filosoof († 2017).
- 2 Mei – Koning Faisal II van Irak († 1958).
- 19 Mei – Pietie du Plessis, Suid-Afrikaanse politikus († 2001).
- 23 Mei – Francois van Heyningen, Suid-Afrikaanse akteur, sanger, skrywer en radio-omroeper († 2015).
- 29 Mei – André P. Brink, Suid-Afrikaanse skrywer († 2015).
- 9 Junie – Japie van Wyk, Suid-Afrikaanse politikus († 2021).
- 13 Junie – Samak Sundaravej, Thaise premier († 2009).
- 27 Junie – Anna Moffo, Italiaans-Amerikaanse sopraan († 2006).
- 27 Junie – Louis van Niekerk, Afrikaanse veelsydige akteur en teaterregisseur († 2023).
- 3 Julie – Harrison Schmitt, Amerikaanse ruimtevaarder.
- 6 Julie– Tenzin Gyatso, die 14de Dalai Lama.
- 11 Julie – Giorgio Armani, Italiaanse ontwerper.
- 15 Julie – Ken Kercheval, Amerikaanse akteur en regisseur († 2019).
- 17 Julie – Diahann Carroll, Amerikaanse aktrise († 2019).
- 17 Julie – Donald Sutherland, Kanadese akteur († 2024).
- 21 Julie – Aubrey Kruger, Suid-Afrikaanse tekenaar en uitvinder († 2016).
- 27 Julie – Petra Müller, Afrikaanse digter en skrywer († 2021).
- 4 Augustus – Ian Fleming, Engelse organiese chemikus.
- 11 Augustus – Lofty Nel, Springbokrugbyspeler († 2016).
- 18 Augustus – Hifikepunye Pohamba, Namibiese politikus en tweede president van Namibië (2005–2015).
- 23 Augustus – Sol Kerzner, Suid-Afrikaanse hotelmagnaat († 2020).
- 1 September – Dawid Kruiper, tradisionele leier van die Khomani San in die Kalahari († 2012).
- 1 September – Sheugnet Buys, Afrikaanse skrywer en dramaturg.
- 11 September – Arvo Pärt, Estiese klassieke komponis van gewyde musiek.
- 14 September – Wilna Snyman, Suid-Afrikaanse aktrise.
- 1 Oktober – Julie Andrews, Britse sanger, aktrise en skrywer van kinderboeke.
- 12 Oktober – Luciano Pavarotti, Italiaanse tenoor († 2007).
- 1 November – Gary Player, Suid-Afrikaanse gholfspeler.
- 8 November – Alain Delon, Franse akteur († 2024).
- 10 November – Pippa Scott, Amerikaanse aktrise, vervaardiger en regisseuse.
- 14 November – Hoessein bin Talal, koning van Jordanië († 1999).
- 18 November – Abie Malan, Suid-Afrika se dertigste Springbokkaptein († 2014).
- 23 November – Hans van Heerden Suid-Afrikaanse bariton († 2023).
- 1 Desember – Woody Allen, Amerikaanse draaiboekskrywer, regisseur en akteur.
Sterftes
wysig- 12 Februarie – Auguste Escoffier, Franse meesterkok (* 1846).
- 26 Februarie – August Ahrbeck, Suid-Afrikaanse predikant en taalstryder (* 1851).
- 28 Maart – Tielman Roos, advokaat, regter, politikus en Suid-Afrikaanse minister van justisie (* 1879).
- 12 Mei – Józef Piłsudski, president van Pole (* 1867).
- 17 Mei – Paul Dukas, Franse komponis (* 1865).
- 19 Mei – T. E. Lawrence, Britse soldaat ("Lawrence of Arabia") (* 1888).
- 21 Mei – Hugo de Vries, Nederlandse botanikus (* 1848).
- 29 Mei – Josef Suk, Tsjeggiese komponis (* 1874).
- 12 Julie – Alfred Dreyfus, bekend vir die Dreyfus-saak (* 1859)
- 22 Julie – William Mulholland, Amerikaanse siviele ingenieur van Ierse herkoms (* 1855).
- 19 September – Konstantin Tsiolkofski, Russiese natuurkundige (* 1857).
- 19 Oktober – Reenen J. van Reenen, ’n Afrikaanse skrywer en besproeiings-ingenieur (* 1884).
- 22 Oktober – Edward Carson, Ierse politikus, advokaat en regter (* 1854).
- 25 November – Lidj Josua, keiser van Ethiopië (1913-1916)
- 13 Desember – Victor Grignard, Franse fisikus en Nobelpryswenner (* 1871).
- 24 Desember – Alban Berg, Oostenrykse komponis van die Tweede Weense Skool (* 1885)