Maak hoofkeuseskerm oop

Hugo de Vries (16 Februarie 1848 - 21 Mei 1935) was 'n Nederlandse botanikus wat bydraes gemaak het ten opsigte van die teorie van evolusie en ook die belangrikheid van George Mendel se werk bevestig.

Sien ookWysig