Ashkelon
(Aangestuur vanaf Askelon)
Ashkelon (ook wel Askelon), Hebreeus: אשקלון , Arabies: عسقلان , is 'n Israelse stad in die Suidelike distrik met 'n bevolking van sowat 138 000 in 2017.
Ashkelon אשקלון عسقلان | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 31°40′N 34°34′O / 31.667°N 34.567°O | |
Land | Israel |
Distrik | Suidelike |
Stigting | 1948 |
Regering | |
• Burgemeester | Tomer Glam |
Oppervlak | |
• Totaal | 47,788 km2 (18,451 vk. myl) |
Hoogte | 10 m (30 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 137 945 |
• Digtheid | 2 900/km2 (8 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (IST) |
• Somertyd | UTC+3 (IDT) |
Webwerf | ashkelon.muni.il |
Die stad lê noordelik van die Gasastrook aan die Middellandse See.
Ashkelon het in die Oudheid tot die Filistyne-gebied behoort.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ashkelon.
- Amptelike webwerf Geargiveer 9 Desember 2018 op Wayback Machine