Suidelike distrik, Israel
Die Suidelike distrik (Hebreeus: מחוז הדרום - Mehoz HaDarom) is een van Israel se ses distrikte.
Die hoofstad is Be'er Sheva en die grootste stad is Ashdod. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 244 000 gehad.
Distrikte van Israel | |
---|---|
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria |