Aspalathus candidula
Plantspesie
Aspalathus candidula is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom suid van Riversdal op die kus vlakte voor en daar is drie subpopulasies wat bedreig word deur indringerplante.
Aspalathus candidula | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. candidula
|
Binomiale naam | |
Aspalathus candidula R.Dahlgren, (1963)
|