Aspalathus cordata
plantspesie
Aspalathus cordata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom vanaf Piketberg tot Kaapse Skiereiland en die berge tussen Tulbagh en Hangklip voor.
Aspalathus cordata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. cordata
|
Binomiale naam | |
Aspalathus cordata (L.) R.Dahlgren, (1963)
| |
Sinonieme | |
|