Aspalathus crassisepala
plantspesie
Aspalathus crassisepala is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom van Gansbaai tot by Mosselbaai voor en het 'n voorkomsgebied van 12 888 km². Die plant het habitat afgestaan aan indringerplante, ontwikkeling en die pluk van dekgras.
Aspalathus crassisepala | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. crassisepala
|
Binomiale naam | |
Aspalathus crassisepala R.Dahlgren, (1963)
| |
Sinonieme | |
|