Aspalathus cytisoides
plantspesie
Aspalathus cytisoides is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die berge tussen Tulbagh en Caledon en die Riviersonderendberge voor.
Aspalathus cytisoides | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. cytisoides
|
Binomiale naam | |
Aspalathus cytisoides Lam., (1783)
| |
Sinonieme | |