Aspalathus fasciculata
plantspesie
Aspalathus fasciculata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Groot-Winterhoekberge voor. Die laaste monster van die plant is laas in 1956 verkry, sedertdien is sy habitat verdring deur indringerplante en word bedreig deur die aanplant van wingerde en boorde.
Aspalathus fasciculata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. fasciculata
|
Binomiale naam | |
Aspalathus fasciculata (Thunb.) Druce, (1917)
| |
Sinonieme | |