Aspalathus karrooensis
plantspesie
Aspalathus karrooensis is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom net op die Rooiberg naby Ladismith voor waar dit 'n voorkomsgebied van 7 km² het. Die plant is deel van die fynbos en word as krities seldsaam beskou.
Aspalathus karrooensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. karrooensis
|
Binomiale naam | |
Aspalathus karrooensis R.Dahlgren, (1963)
|