Aspalathus lenticula
plantspesie
Aspalathus lenticula is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Tulbagh tot by die Paarl voor. Dit is deel van die fynbos en renosterveld. Die plant was eers bekend vir 'n spesies wat in 1896 in die Tulbagh-vallei gevind is en was geag uitgestorwe te wees. In 2007 is 'n klein populasie te Paarl gevind in 'n voorkomsgebied van 2 km². Die plant word bedreig deur indringerplante en afloop water wat besmet is met onkruiddoder en insekdoders stowwe wat vanaf die aanliggende landery kom.
Aspalathus lenticula | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. lenticula
|
Binomiale naam | |
Aspalathus lenticula Bolus, (1897)
|