Aspalathus linearifolia
plantspesie
Aspalathus linearifolia is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van Tulbagh en Riebeek-Kasteel tot by Franschhoek voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1 364 km² en het habitat afgestaan aan gewasverbouing en word tans bedreig deur voorstedelike ontwikkeling. Die plant is gehard en het bly uitspruit nadat sy habitat omgeploeg is.
Aspalathus linearifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. linearifolia
|
Binomiale naam | |
Aspalathus linearifolia (Burm.f.) DC., (1825)
| |
Sinonieme | |
|