Aspalathus macrocarpa
plantspesie
Aspalathus macrocarpa is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos en renosterveld-plantegroei. Dit plant kom in die Langeberg voor waar daar drie subpopulasies is en word bedreig deur die aanlê van nog wingerde.
Aspalathus macrocarpa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. macrocarpa
|
Binomiale naam | |
Aspalathus macrocarpa | |
Sinonieme | |
|