Aspalathus obtusifolia
plantspesie
Aspalathus obtusifolia is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos en Hartenbos-strandveld. Dit kom vanaf Riversdal tot by Mosselbaai voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 3000 km² en daar is tien subpopulasies. Die plant se getalle daal omrede habitat verlore gaan weens indringerplante, ontwikkeling en landbou aktiwiteite.
Aspalathus obtusifolia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. obtusifolia
|
Binomiale naam | |
Aspalathus obtusifolia R.Dahlgren, (1963)
|