Aspalathus oliveri
plantspesie
Aspalathus oliveri is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom by Tierberg in die Groot Swartberg voor in 'n provinsiale natuurreservaat en word dus beskerm. Die plant word as krities seldsaam beskou.
Aspalathus oliveri | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. oliveri
|
Binomiale naam | |
Aspalathus oliveri R.Dahlgren, (1984)
|