Aspalathus perforata
plantspesie
Aspalathus perforata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom van die Olifantsrivierberge tot by die Kaapse Skiereiland en die Langeberg voor.
Aspalathus perforata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. perforata
|
Binomiale naam | |
Aspalathus perforata (Thunb.) R.Dahlgren, (1963)
| |
Sinonieme | |