Aspalathus pinguis

plantspesie

Aspalathus pinguis is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit plant kom van Potberg tot by Ladismith en Uniondale en rondom Piketberg voor. Die plant het tot 1960 habitat afgestaan aan gewasverbouing maar die populasie is sedertdien stabiel.

Aspalathus pinguis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. pinguis
Binomiale naam
Aspalathus pinguis
Thunb., (1800)
Sinonieme
  • Achyronia pinguis (Thunb.) Kuntze

Die plant het ook vier subspesie:

  • Aspalathus pinguis subsp. australis R.Dahlgren
  • Aspalathus pinguis subsp. longissima R.Dahlgren
  • Aspalathus pinguis subsp. occidentalis R.Dahlgren
  • Aspalathus pinguis subsp. pinguis

Bronne

wysig