Aspalathus steudeliana
plantspesie
Aspalathus steudeliana is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die renosterveld-plantegroei. Dit kom van Ashton en Kaap Agulhas tot by Mosselbaai voor. Die plant het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan die verbouing van koring, waarvan 40% sedert 1970 gebeur het. Die plant se getalle daal steeds.
Aspalathus steudeliana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. steudeliana
|
Binomiale naam | |
Aspalathus steudeliana Brongn., (1831)
| |
Sinonieme | |