Aspalathus suaveolens
plantspesie
Aspalathus suaveolens is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Groot-Winterhoekberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en daar is drie subpopulasies. Dit is deel van die fynbos en die plant word as seldsaam beskou.
Aspalathus suaveolens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. suaveolens
|
Binomiale naam | |
Aspalathus suaveolens | |
Sinonieme | |
|