Aspalathus sulphurea
plantspesie
Aspalathus sulphurea is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos-plantegroei. Dit kom by Visgat, tussen Witzenberg en die Groot Winterhoekberge voor. Die plant is nog net gesien as 'n voorbeeld wat versamel is.
Aspalathus sulphurea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. sulphurea
|
Binomiale naam | |
Aspalathus sulphurea R.Dahlgren, (1963)
|