Aspalathus taylorii
plantspesie
Aspalathus taylorii is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in die Riviersonderendberge voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 30 km². Daar is twee subpopulasies wat bedreig word deur indringerplante soos die pinus-spesies.
Aspalathus taylorii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. taylorii
|
Binomiale naam | |
Aspalathus taylorii R.Dahlgren, (1967)
|