Atlantiese stormvoël
Die Atlantiese stormvoël (Pterodroma incerta) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 42 – 45 cm groot en weeg 450 - 700 g met 'n vlerkspan van 95 - 105 sentimeter. Die voël is groot en bruin met 'n wit onderbors en pens. In Engels staan die voël bekend as Atlantic petrel.
Atlantiese stormvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. incerta
|
Binomiale naam | |
Pterodroma incerta (Schlegel, 1863)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7