Auchtermuchty
Auchtermunchty (Skots-Gaelies: Uachdar Mucadaidh) is 'n klein dorp in die streek van Fife (in Skotland), omtrent halfpad tussen Edinburg en Dundee. Myres-kasteel is daar nabygeleë. Die dorp het 'n amptelik bevolking van 2 070 in 2006 gehad.
Auchtermuchty | |
---|---|
'n Standbeeld van Jimmy Shand in die dorp. | |
Koördinate: 56°17′23″N 3°14′14″W / 56.28972°N 3.23722°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Skotland |
Unitary authority | Fife |
Hoogte | 0,03 m (,11,82 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 070 |
Tydsone | UTC+0:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+1:00 (BST) |
Poskode | KY14 |
Skakelkodes | 01337 |