Audi Shooting Brake
Die Audi Shooting Brake was 'n sportkonsepmotor, wat ontwikkel is deur die Duitse premiummotorvervaardiger, Audi, vir bekendstelling aan die 2005 Tokio Motorskou. Dit was 'n ontwerp van 'n sportiewe tweedeur kompakte skietkarluikrug. [1]
Audi Shooting Brake by die 2005 Tokio Motorskou | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Audi AG |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Konsepmotor |
Bakstyl | 2-deur kompakte luikrug |
Uitleg | inlyn, voorgemonteerde enjin "quattro" vierwieldryf |
Platform | Volkswagen A5 (PQ35) |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 3.2 L VR6 |
Verwysings
wysig- ↑ "Audi TT Shooting Brake to debut at Tokyo". Autoblog (in Engels). 11 Oktober 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2019. Besoek op 6 Oktober 2008.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |