Augrabiesplatakkedis
Die Augrabiesplatakkedis (Platysaurus broadleyi) is 'n akkedis wat endemies is aan Suid-Afrika. Dit is 15 tot 17 cm lank, leef op granietrotse en vreet miere. Die mannetjie is helderkleurig met 'n turkoois kop, oranje sye en inkblou keel. Die wyfie is bruin met drie ligte strepe op die rug. Dit kan die beste besigtig word by die Augrabieswaterval.
Augrabiesplatakkedis | |
---|---|
Mannetjie in die Augrabies Nasionale Park. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. broadleyi
|
Binomiale naam | |
Platysaurus broadleyi |
Bron
wysig- Natuurlewe van Suid-Afrika Duncan Butchart Struik Nature 2012 ISBN 978-1-4317-0248-0
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Augrabiesplatakkedis.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Augrabiesplatakkedis