Auguste en Louis Lumière
Die Lumière-broers (Frans [lymjɛːʁ]), Auguste Marie Louis Nicolas [oɡyst maʁi lwi nikɔla] (19 Oktober 1862, Besançon, Frankryk – 10 April 1954, Lyon) en Louis Jean [lwi ʒɑ̃] (5 Oktober 1864, Besançon, Frankryk – 6 Junie 1948, Bandol), was Franse sakemanne en filmpioniers. Met die uitvinding van die cinématographe, die wêreld se eerste projeksieapparaat, word hulle van die grondleggers van kinematografie. Louis Lumière word ook dikwels as "die vader van die kinema" beskryf.
Auguste en Louis Lumière | |
---|---|
Die Lumière-broers | |
Gebore | Auguste Marie Louis Nicolas Lumière Louis Jean Lumière Auguste: 19 Oktober 1862 Louis: 5 Oktober 1864 |
Sterf | Auguste: 10 April 1954 (op 91) Louis: 6 Junie 1948 (op 83) Auguste: Lyon, Frankryk Louis: Bandol, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Beroep | sakemanne en filmpioniers |
Ouer(s) | Claude-Antoine Lumière (1840–1910) |
In 1895 vertoon die Lumière-broers vir die eerste keer bewegende prente aan 'n betalende gehoor.
Eksterne skakels
wysig- Enkele van die Lumière-broers se kortfilms Geargiveer 27 November 2013 op Wayback Machine
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Auguste en Louis Lumière.