Austin Stevens
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Austin James Stevens (gebore 19 Mei 1950 in Pretoria) is 'n Suid-Afrikaanse herpetoloog (kenner van reptiele en amfibieë) en natuurfotograaf wat veral bekend is as aanbieder van dokumentêre reekse oor slange. Austin is ook die outeur van twee boeke.
Austin Stevens | |
---|---|
Austin in Mexico in 2008 | |
Gebore | Austin James Stevens 19 Mei 1950 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Herpetoloog, natuurfotograaf |
Webwerf | austinstevens.net |
Werke
wysigEnkele van Stevens se werke met vermeldings:
- Dragons Of the Namib Geargiveer 15 Julie 2011 op Wayback Machine, 'n dokumentêre reeks oor die lewe van die Namaqua-verkleurmannetjie. Gelys as een van die Vervaardigers en Direkteure van Fotografie.
- Africa's Deadliest Dozen, n dokumentêre reeks oor die giftige slange in Afrika. Gelys as Kinematograaf.
- Die Natur der Schlange (Duits: Die Natuur van Slange), 1997, 'n Duitse dokumentêr oor slange, op ZDF uitgesaai.
- Austin neem foto's van wildelewe vir Animals Animals/Earth Scenes [1].
- Hy is 'n media-skenker op ARKive [2] Geargiveer 28 Desember 2007 op Wayback Machine.
Boeke:
- Snakes In My Bed (Penguin, 1992)
- The Last Snake Man (Noir Publishing, 2007) ISBN 978-0953656462
DVD's:
- Snake Bite - In Search Of The King Cobra (Go Entertain 2005)
- Austin Stevens: Snakemaster (eerste drie episodes)