Autobianchi Y10
Die Autobianchi Y10 is 'n motorvoertuig wat van 1985 tot 1995 deur Autobianchi vervaardig is, en in die meeste lande verkoop is as 'n Lancia Y10.
Autobianchi Y10 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Autobianchi Lancia |
Ook genoem | Lancia Y10 |
Produksie | 1985–1995 |
Bakwerk en onderstel | |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing of vierwielaandrywing |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Autobianchi A112 |
Opvolger | Lancia Y |