BMW N40
Die BMW N40 is 'n DBNA-viersilinder-petrolenjin wat die 1.6 liter weergawes van die BMW M43 vervang het.[1] Dit is van 2001-2004 vervaardig en slegs in verskeie lande verkoop, waar belasting op motors met kleiner verplasingsenjins bevoordeel het. Die N40 is vervang deur die BMW N45.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | BMW |
Produksietyd | 2001–2004 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1.6 L |
Blok | Aluminium |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA met VVT |
Brandstoftipe | Petrol |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | BMW M43 |
Opvolger | BMW N45 |
Weergawes
wysigWeergawe | Verplasing | Krag | Wringkrag | Jare |
---|---|---|---|---|
N40B16 | 1596 cc | 85 kW teen 6 100 rpm | 150 Nm teen 4 300 rpm | 2001–2004 |
Verwysings
wysig- ↑ Lewin, Tony (2004). The Complete Book of BMW: Every Model in the World Since 1962. MotorBooks International. pp. 258–259. ISBN 9781610592055.