Baccalaureus artium
baccalaureusgraad toegeken vir voorgraadse studie in liberale kunste, die wetenskappe of albei
Baccalaureus artium (BA of B.A.) is 'n baccalaureusgraad wat toegeken word vir 'n voorgraadse kursus of program in die kunste.
Die B.A.-graad is gewoonlik 'n driejarige kursus, na gelang van die land, akademiese instelling en spesifieke rigtings, hoofvakke, ens.