Baikal-rob
Die Baikal-rob (Pusa sibirica) is een van die diersoorte van Siberië. Dit is inheems aan die Baikalmeer en is die kleinste robspesie. Hulle lewe die langste van alle robbe (tot 56 jaar vir wyfies).
Baikal-rob | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. sibirica
|
Binomiale naam | |
Pusa sibirica Gmelin, 1788
| |
Sinonieme | |
|
Verwysings
wysig- ↑ Burkanov, V. (2008). Pusa sibirica. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 29 Januarie 2009.