Bair (Kettsjeneri-rajon)
Bair (Russies en Kalmikies: Байр) is 'n klein dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Sjatta Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings insluit, en lê 64 kilometer suidoos van die rajon se setel, Kettsjeneri.
Bair Байр | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°47′11″N 44°52′12″O / 46.78639°N 44.87000°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Kettsjeneri |
Bevolking | |
• Totaal | 52 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359125 |
Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en beteken "vreugde".[1]
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Bair 54 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 47 | 87% |
Russe | 4 | 7,4% |
Tartare | 3 | 5,6% |
Totaal | 54 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 6 Augustus 2023.