Baltasar Breki Samper
Baltasar Breki Samper (gebore 22 Julie 1989) is 'n Yslandse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Oblivion (2013), Noah (2014), en Vultures (2018), en in die televisiereeks Ófærð (2015).
Baltasar Breki Samper | |
Geboortenaam | Baltasar Breki Baltasarsson |
---|---|
Geboorte | 22 Julie 1989 |
Nasionaliteit | Yslands |
Beroep(e) | Akteur en assistentregisseur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1954: Santi-Weena
- 2013: Oblivion
- 2014: Noah
- 2015: Hummus the Movie
- 2018: Vultures
Televisiereekse
wysig- 2015: Ófærð